Skaduwee

Die roman Skaduwee vorm ’n eenheid met Carel van der Merwe sy vorige twee boeke, Nasleep en Geldwolf.
26135
978-1-4152-0180-0
sofort lieferbar
neu
19,95 € *

Titel: Skaduwee
Skrywer: Carel van der Merwe
Uitgewer: Random House Struik
Imprint: Umuzi
Kaapstad, Suid Afrika 2012
ISBN 9781415201800 / ISBN 978-1-4152-0180-0
Hardeband, stofomslag, 15 x 22 cm, 256 bladsye

Beskrywing:

Paul du Toit kry ’n opdrag van ’n Londense finansier om sy dogter in Suid-Afrika te agtervolg en te beskerm sonder om opgemerk te word, om die persoon se skaduwee te wees. In Suid-Afrika moet hy ook die skaduwees van sy eie verlede konfronteer. En in Londen lei hy ook ’n tipe skadubestaan. Hy het ’n werk wat hom verveel, sy verhouding met sy lewensmaat is amper op die rotse, en hy voel nie regtig tuis in sy lewe of in Engeland nie.

Auszug aus diesem Buch: