Geldwolf

Die roman Geldwolf is oor intrige en korrupsie op die hoogste vlakke van die sakelewe, die regering en die samelewing.
26088
9781415200773
sofort lieferbar
neu
17,80 € *
Titel: Geldwolf
Skrywer: Carel van der Merwe
Uitgewer: Umuzi / Random House Struik
Kaapstad, Suid Afrika 2009
ISBN 9781415200773 / ISBN 978-1-4152-0077-3
Sagteband, 15x22 cm, 253 bladsye


Beskrywing:

Die hoofkarakter, Stephan Winter, het ’n obsessie om ’n biljoen rand te maak. Geld is vir hierdie supersakeman ’n ontsnapping van die onvolmaakte res van sy lewe – the mislukte huwelike, die vervreemding van sy kinders, sy goed weggesteekte verlede – dan sal hierdie abstrakte getal, so glo hy, hom bring tot by die portaal van ’n ongedefinieerde toestand van geluksaligheid.

Sy groot deurbraak kom wanneer daar ’n staatstender uitgesit word vir digitale identiteitskaarte. Maar in Suid-Afrika kan jy nooit so ’n kontrak kry sonder ’n Swart Bemagtingsingsvennootskap nie. En dis deur sy maneuvreerdery in hierdie verband dat die krake in sy sakeryk blootgelê word, asook in sy lewe. Hy maak vyande van die verkeerde mense, en vir hom kan daar net een uiteinde wees. ’n Pakkende en geheel oortuigende roman oor groot besigheid, groot lewens, en die groot val.

Auszug aus diesem Buch: