Voels van die Nasionale Etoshawildtuin

Die bekende boekie Voels van die Nasionale Etoshawildtuin word deur R. A. C. Jensen en C. F. Clinning geskryf.
05-0301
nicht mehr lieferbar
neu
19,00 € *

Titel: Voels van die Nasionale Etoshawildtuin
Skrywer: R. A. C. Jensen; C. F. Clinning
Uitgewer: Afdeling Natuurbewaring en Toerisme, S.W.A. Administrasie
Derde oplaag. Windhoek, Suid-Wes-Afrika 1983
Sagteband, 15 x 21 cm, 64 bladsye, kleur fotos

Toestand:

Goeie toestand. Afrikaanse uitgawe skaars.

Beskrywing:

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir 'n huis. In Oudtshoorn se snerpende winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien ofhulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van 'n tinste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en 'n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom. Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie 'n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.

Inhoud: Voels van die Nasionale Etoshawildtuin

Voorwoord
Inleiding
Algemene behandeling
Habitat
Voëlspesie-beskrywings
Wetgewing oor voëls in S.W.A.
Dankbetuigings
Spesies-indeks
Lys van Etosha se voëlsoorte