Oulap se blou

Die stories, veertig kort vertellings, in Oulap se blou is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne.
26087
978-1-4152-0066-7
sofort lieferbar
neu
14,80 € *
Titel: Oulap se blou
Subtitel:
Veertig kort vertellings
Skryver: Chris Barnard
Uitgewer: Umuzi / Random House Struik
Kaapstad, Suid Afrika 2000
ISBN 9781415200667 / ISBN 978-1-4152-0066-7
Sagteband, 15x22 cm, 140 bladsye


Beskrywing:

Die stories in hierdie boek is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne. En soos reise altyd maak, beweeg hulle jou, want jou siel is die eintlike reisiger. En soos met alle reise kleef daar ’n blouïgheid aan die opwinding. Veertig jaar ná die verskyning van sy eerste, lank reeds beroemde kortverhaalbundel Duiwel-in-die-bos, het Chris Barnard baie om na terug te kyk.

Seunskindjare in ’n landelike paradys. Die liefde in haar vele verleidinge. Vriende, en wat van hulle geword het. ’n Land, en wat dáárvan geword het. Dalk ’n singende en dansende land. In hul skone eenvoud soek hierdie veertig kort vertellings die plekke op waar lag en verlange naaste bure is. Stories sonder versiering, wat hulle juis die mooiste stories maak.


Inhoud:

Rooikoos hardloop die myl
Poensie herwin sy geloof
Wiele vir Pietman
Hond se gedagte
Tant Soufie se sideboard
Pella-hulle gaan kerk toe
Honger
Reise
Oom Blink Lewies se bus
Hester se sleutels
'n Ietsie vir Ma-hulle
Die voorskoot
Heitsa kwaito!
Nelia Blom
Warmpatat
'n Koekblik briewe
Die ding met Eva
Tante Mathilda
Stank vir dankie
Die Kersboomkonsert
'n Somervakansie
Basilisk
Dít
Melodie in F
Kortsluiting
Reúnie
Die kragkompetisie
Tand vir 'n tand
Boskoors
Systrome
Kortpad
Hansie Slim
Die stad met drie gesigte
Au clair de la lune
Op pad suide toe
Die agtuurtrein
Vallei van verlange
'n Rit huis toe
Kiekies
Die vlindervanger

Auszug aus diesem Buch: