Springe zum Hauptinhalt »

Seiten durchsuchen

0 Artikel, 0,00 €
zum Warenkorb »

Your Shopping cart is empty.

 

Die Doelgerigte Lewe

Die Doelgerigte Lewe

Die doelgerigte lewe sal jou na grootsheid lei omdat jy volgens die Groot Gebod en die Groot Opdrag leef.
Warren, Rick
26108
978-1-86842-304-0
neu

sofort lieferbar

9,95 €
inkl. 7% MwSt., zzgl. Versandkosten

Weitere Empfehlungen zu Die Doelgerigte Lewe

Titel: Die Doelgerigte Lewe
Skryver: Rick Warren
Uitgewer: Jonathan Ball Uitgewers
Joahnnesburg en Kaapstad, Suid Afrika 2011
ISBN 9781868423040 / ISBN 978-1-86842-304-0
Sagteband, 13x20 cm, 295 bladsye, Taal: Afrikaans

Beskrywing:

Hierdie boek sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan met jou is, sowel hier en nou as in die ewigheid. Rick Warren sal jou gids wees tydens ’n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou ‘n nuwe antwoord op die lewe is belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei.

Die Doelgerigte Lewe is a boudruk vir ‘n Christelike lewe in die 21ste eeu, ‘n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie. Met meer as 1200 Skrifaanhalings en –verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap, bedienings en evangelisme uit. In die tradisie van Oswald Chambers bied Rick Warren wysheid oor die kern en wese van die lewe. Dit is boek van hoop en uitdaging wat jy weer en weer sal lees. Dit gaan ‘n klassieke teks word wat talle toekomstige generasies op prys gaan stel.


Auszug aus diesem Buch: