Die stryd om ewewig

Die stryd om ewewig bevat opstelle oor die dan strewe van die Afrikaner na kulturelle selfstandigheid in Suid-Afrika.
07-0324
sofort lieferbar
gebraucht
39,95 € *

Titel: Die stryd om ewewig
Ondertitel: Opstelle oor ons strewe na kulturelle selfstandigheid
Skrywer: C. M. van den Heever
Genre: Afrikanerkultuur
Kwarteeu-serie, No 4
Uitgewer: Nasionale Pers Beperk
Kaapstad, Bloemfontein, Port Elizabeth, Suid-Afrika 1941
Oorspronklike hardeband, 14 x 19 cm, 318 bladsye

Toestand:

Goed. Boek se binding is stewig en teksblok is mooi skoon.

Beskrywing:

As kultuurbesinner het C. M. van den Heever gewaarsku teen verstarring, teen ‘intellektuele stywesiekte’, aan die een kant teen chauvinisme, aan die ander kant teen kritieklose navolging van die vreemde. Hy het gepleit vir ‘die stryd teen ewewig’, vir die behoud van sedelike waardes. Sy boek Die stryd om ewewig is die volume No. 4 van die bibliofile Kwarteeu-serie wat 1941 gepubliseer word.

Inhoud: Die stryd om ewewig

Voorwoord
Propaganda en Beïnvloeding
Die Opkoms van Moderne Kultuurloosheid
Die Afrikaanse Kern
Invloed van die Mode
Ons Selfstandigheid in Wording
'n Wetenskaplike Sin
Afrikaans as Draer van Ons Beskawingsgedagte
Selfsug en Diensvaardigheid
Die Steil Pad
"Ras" en Maatskaplike Verhoudinge as Agtergrond van die Afrikaanse Letterkunde
Die Mag van die Vooroordeel
Napraters of Besinners?