Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A., deur Heinz Walter Stengel

Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A., deur Heinz Walter Stengel. Windhoek, 1963.

Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A., deur Heinz Walter Stengel. Windhoek, 1963.

Waesta-kabel vir meet van die spoed van water by verskillende vloedhoogtes by die meetstasie in die Omuramba Omatako op die plaas Ousema, Februarie 1962. In die mandjie mnr. Heinz Walter Stengel, op die toring mnr. W. F. W. Holch, wat die konstruksie gedoen het. Foto: dr. Otto Wipplinger.

Waesta-kabel vir meet van die spoed van water by verskillende vloedhoogtes by die meetstasie in die Omuramba Omatako op die plaas Ousema, Februarie 1962. In die mandjie mnr. Heinz Walter Stengel, op die toring mnr. W. F. W. Holch, wat die konstruksie gedoen het. Foto: dr. Otto Wipplinger.

Meettoring in die damgebied Gammams II by Windhoek, Oktober 1961. Die eerste meetstasies van hierdie aard was met dobbermeters toege-rus. Foto: dr. Otto Wipplinger.

Meettoring in die damgebied Gammams II by Windhoek, Oktober 1961. Die eerste meetstasies van hierdie aard was met dobbermeters toege-rus. Foto: dr. Otto Wipplinger.

Die Daan Viljoen-dam by Gobabis, Oktober 1961. Foto: dr. Otto Wipplinger.

Die Daan Viljoen-dam by Gobabis, Oktober 1961. Foto: dr. Otto Wipplinger.

Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A. is 'n rare en belangrike boek oor alle aspekte van die waterwese van Suidwes-Afrika tot 1963.

Heinz Walter Stengel  

STANDHOUDENDE EN PERIODIEKE RIVIERE EN PERIODIEKE RIVIERE HUL GERRUIKMAKING TEN OPSIGTE DIE EKONOMIE VAN SUIDWES-AFRIKA (H. W. Stengel)

(Met 5 kaarte, 17 dlagramme, 9 foto's deur die skrywer, 9 deur dr. 0. Wipplinger, 2 deur prof. dr. R. Lehmann, 1 deur H. G. Rotter en 1 deur F. Lempp. Die artikel is in Duits gepubliseer in "Der Kreis", 5de Jaar, No. 2/3, Februarie/Maart 1962, en is onveranderd oorgeneem.)

Inhoud: Standhoudende en periodieke riviere oor die algemeen - Die relief van Suidwes-Afrika met sy natuurlike afloop-gebiede en die groter standhoudende riviere en droëlope - Aflope in die riviere en die waarnemingsnetwerk van die meetstasies - Benutting van rivierwater - Ontwikkelingsmoontlikhede by 'n groot-skaalse beplanning van waterbronne.

STANDHOUDENDE EN PERIODIEKE RIVIERE 00R DIE ALGEMEEN

Suidwes-Afrika behoort aan die semi-aride gebiede. Sy waterlope of riviere is dus periodiek. Gedurende swak reëhtye'kan dit gebeur dat 'n rivier net vir 'n paar kilometer afkom - soms gebeur dit ook dat die bedding heeltemal droog bly. Alleenlik die riviere aan sy suidgrens - die Oranje - en aan die noord-grens - die Kunene, die Okavango met sy byna ewegroot takrivier, die Quito, die Kwando (Linyanti) en die Zambezi, het 'n permanente vloei van water. Die Oranje wat die suidgrens van Suidwes-Afrika teen die Republiek van Suid-Afrika vorm, sal nie in die raamwerk van hierdie artikel behandel word nie. Terwyl die riviere 'n duidelike droë bedding met sand en gruislae vorm, word die komvormige graslaagtes en vlak dale, (in die meeste gevalle sonder 'n duidelike waterloop) as Omlramba (enkelvoud: Omuramba) bestempel. In hierdie laagtes word dikwels vleie en kuile gevorm, wat na 'n goeie reëntyd selfs maande lank nog water stoor tot tyd en wyl dit in die grond wegsyfer of verdamp. Ten opsigte van weiveld vir vee is die vleie van groot belang vir die boer. Dieselfde geld ook vir die panne wat in die meeste gevalle in die Kalahari voorkom waar die ondergrond uit kalkformasies bestaan. Vleie en panne kan egter net op klein skaal plaaslik deur die boer benut word. Die grondwater-voorrade van die land is beperk. 'n Hoë verbruik put spoedig die ondergrondse voorrade uit, soos die watervoorsiening van groter dorpe in die afgelope dekades getoon het. 'n Uitsondering in die reël bied die watervoorsieningsdriehoek Rooibank-Walvisbaai-Swakopmund. Aangesien die ondergrondse water in die meeste gevalle weer van reën en in samehang daarmee ook van die waterhoeveelhede van die riviere afhanklik is, moet ' n deurtastende studie van die groter riviere gemaak word. Hulle is immers die draers van die ekonomiese ontwikkeling van die land en sal in die toekoms nog 'n baie groter rol speel. [....]

Inhoud: Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A.

Redakteur se Voorwoord
Voorwoord Prof. Dr. Press
Administrateur se Inleldingswoord
Strome in die dorre Land (F. Lempp)
Die Waterwerke te Rooibank vir die Voorsiening van vars Water na Walvisbaai en Swakopmund (H. W.  Stengel)
Beskerming van Walvisbaai (H. W. Stengel)
Die Ontwikkeling van Ovamboland deur Waterbewaring (F. Lempp)
Die Cuvelai, 'n Bydrae tot die Waterkunde van Suidwes-Afrika (H. W. Stengel)
Standhoudende en periodieke Riviere en hui Gebruikmaking ten opsigte van die Ekonomie van Suidwes-Afrika (H. W.  Stengel)
Verdamping en Verslikking van Opgaardamme (H. W. Stengel)
Waterbronne van Suidwes-Afrika (Dr. Otto Wipplinger)
Fotos
Advertensies

Dit is 'n uitreksel uit die boek: Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A., deur H. W. Stengel.

Titel: Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A.
Skryver: H.W. Stengel
Uitgewer: Afrika-Verlag Der Kreis
Windhoek, Suidwes-Afrika 1963
Original hardeband, 18x24 cm , 467 bladsye, baie s/w fotos. Text: Afrikaans; Duits; Engels

Stengel, Heinz Walter im Namibiana-Buchangebot

Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A.

Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A.

Wasserwirtschaft in S.W.A. Waterwese in S.W.A. Water affairs in S.W.A. ist ein Standardwerk über die Wasserwirtschaft Südwestafrikas.

Impulse eines Landes extremer Bedingungen für die Wissenschaft

Impulse eines Landes extremer Bedingungen für die Wissenschaft

Impulse eines Landes extremer Bedingungen für die Wissenschaft it eine Festschrift zum 80. Geburtstag von Fritz Gaerdes, Okahandja, Südwestafrika.

Wasserspeicherungen in den Sanden eines Riviers

Wasserspeicherungen in den Sanden eines Riviers

Ein wasserbautechnischer Beitrag, dargestellt an den Verhältnissen der Farm Otjozondu

Der Schwarze Nosob

Der Schwarze Nosob

Der Schwarze Nosob: Eine wasserwirtschaftliche Studie über die Entwicklung eines Flußgebietes in Südwestafrika.

Weitere Buchempfehlungen

No Cross Marks the Spot

No Cross Marks the Spot

No Cross Marks the Spot: The story of the Makololo Mission is one of the most tragic episodes in the annals of missionary history in Southern Africa.

Der Schwarze Nosob

Der Schwarze Nosob

Der Schwarze Nosob: Eine wasserwirtschaftliche Studie über die Entwicklung eines Flußgebietes in Südwestafrika.