Koos Kombuis sy CD Blameer dit op Apartheid bestel

Jy kan bestel Koos Kombuis sy CD Blameer dit op Apartheid gemaklik en probleem-vry uit Duitsland na alle bestemmings.

Jy kan bestel Koos Kombuis sy CD Blameer dit op Apartheid gemaklik en probleem-vry uit Duitsland na alle bestemmings.

"Gee my nog 'n stukkie van daai opstyg-afkoel". Jy kan bestel Koos Kombuis sy CD Blameer dit op Apartheid gemaklik en probleem-vry uit Duitsland na alle bestemmings.

Koos Kombuis  

Lank, lank gelede was daar 'n bênd. Die bênd se naam was "Die Warmblankes". Hulle was, by gebrek aan woorde om hulle te beskryf, 'n kruis tussen Die Springbok Nude Girls en die Briels. O, nevermaaind. Ek weet julle stem nie saam nie. Die waarheid is: enigiemand kan so 'n band stig. Die geheim is, soos my nefie Boy sê: stick to simple chords, en speel almal alles gelyk saam. Ons het hierdie CD Blameer dit op Apartheid in een middag opgeneem in die middel van 'n week wat opsy gesit is vir die CD "Madiba Bay". Dit was 'n afterthought. Dit was Doris Delay se idee dat ons dit apart uitgee. Hierdie CD bevat al die liedjies wat te lelik, te vals en te reaksionêr is om in te sluit op die "Madiba Bay" CD. Ek beskou dit egter as verpligte luistermateriaal vir rock 'n roll-puriste. Dis die soort musiek wat jy in jou kar moet speel op 'n vol maag net na 'n moedersdag-ete. Dis terapie. Hoewel dit seker 'n onwyse besluit is, en hoewel hy waarskynlik 'n groot liegbek was vir 'n goeie doel, dra ek hierdie EP op aan die een ou, naas Madiba, sonder wie die Nuwe Suid-Afrika onmoontlik sou gewees het: ons eie F.W. de Klerk.

Dit is 'n uittreksel van Koos Kombuis sy CD-boekie van Blameer dit op Apartheid.

Koos Kombuis en Die Warmblankes
Stellenbosch, Suid Afrika 1997
Audio-CD, duur 40:37 minute, 7 songs

Kombuis, Koos im Namibiana-Buchangebot

I-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele

I-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele

In i-Tjieng praat die wysheid jou taal en is jou “GPS vir verdwaalde siele”.

Short drive to freedom: A personal perspective on the Afrikaans rock rebellion

Short drive to freedom: A personal perspective on the Afrikaans rock rebellion

Short drive to freedom is Koos Kombuis's autobiography and his personal perspective on the rock rebellion of Afrikaans language in South Africa.

Die Tyd Van Die Kombi's: Persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie

Die Tyd Van Die Kombi's: Persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie

Die Tyd Van Die Kombi's is Koos Kombuis sy persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie.

Weitere Buchempfehlungen

Blou Kombuis (CD)

Blou Kombuis (CD)

Blou Kombuis ist eine Lifeaufnahme mit dem afrikaansen Liedermacher Koos Kombuis und dem E-Gitarristen Albert Frost.

Blameer dit op Apartheid (CD) Koos Kombuis

Blameer dit op Apartheid (CD) Koos Kombuis

Die CD Blameer dit op Apartheid erschien zeitgleich mit der CD Madiba Bay. Koos Kombuis spielte diese 1997 mit der Band 'Die Warmblankes' ein.

Bloedrivier (CD)

Bloedrivier (CD)

Die Aufnahmen für die regierungskritische CD Bloedrivier nahm Koos Kombuis 2008 mit zahlreichen südafrikanischen Gastmusikern auf.

Dertien (CD) Koos Kombuis

Dertien (CD) Koos Kombuis

Mit der CD Dertien, Tiefe, subtilem Witz und Harmonie überraschte Koos Kombuis seine Fans und Kritiker.

Madiba Bay (CD Koos Kombuis)

Madiba Bay (CD Koos Kombuis)

Koos Kombuis widmete die 1997 erschienene CD 'Madiba Bay' dem scheidenden Präsidenten Südafrikas, Nelson Mandela.