Dans met armmansdogter, deur Pamela Jooste

Dans met armmansdogter, deur Pamela Jooste.

Dans met armmansdogter, deur Pamela Jooste.

Aangrypend en snaaks, Dans met armmansdogter deur Pamela Jooste is 'n moedige en onthoubare debuut.

Pamela Jooste  

Eers is daar gerugte, dan amptenare met papiere, dan die bulldozers. Is dit die einde van die wêreld? Vir baie mense is dit, maar nie vir Lily Daniels nie. Sy is nog nie twaalf nie, maar sy het al 'n leeftyd deurgemaak - saam met haar familie, saam met die hele Valley, die buurt wat die owerheid nou wil platstoot. In no. 48 Constitutionstraat woon net vroumense; die mans in dié familie is 'n treurige lot. Daar is Lilly en haar ouma wat haar grootgemaak het en haar antie Stella met die poliobeen. Haar ma, Gloria, is vort. Getry vir white, sê party. En op 'n dag is sy terug. Deftig aangetrek en beeldskoon kom sy teen die heuwel af gestap. Maar wie's dié vrou? Met haar geld en haar houding? Lily kan haar ma nie verdra nie, en dis nie net met haar wat Gloria bots terwyl die rede vir haar terugkeer duidelik word nie: sy wil die owerheid kaalvuis aanvat om die verwoesting van hul buurt te keer, die verstrooiing van haar mense oor die windverwaaide Kaapse Vlakte. Gloria gaan 'n prys moet betaal. Lily ook. Maar hoe skerp hulle ook al bots, hulle is uit dieselfde taai hout gesny.

Dit is 'n uittreksel uit die boek: Dans met armmansdogter, deur Pamela Jooste.

Titel: Dans met armmansdogter
Skryver: Pamela Jooste
Uitgewer: Umuzi / Random House Struik
Kaapstad, Suid Afrika 2000
ISBN 9781415200575 / ISBN 978-1-4152-0057-5
Sagteband, 15x22 cm, 350 bladsye

Jooste, Pamela im Namibiana-Buchangebot

Dans met armmansdogter

Dans met armmansdogter

Die roman 'Dans met armmansdogter' is uitermate ontroerend en leesbaar.

Môrester

Môrester

Pamela Jooste, geliefde en veelbekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, verskyn met Môrester vir die eerste keer in Afrikaans.

Weitere Buchempfehlungen

Oulap se blou

Oulap se blou

Die stories, veertig kort vertellings, in Oulap se blou is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne.

I have life: Alison's journey

I have life: Alison's journey

The triumphant yet true story of a South African woman who refused to become a victim.

Praat verby grense: Uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum

Praat verby grense: Uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum

Praat verby grense: Uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum is ’n ontroerende en inspirerende gesprek tussen twee begaafde mense wat hulle eie en mekaar se grense uitdaag en verskuif.