Groot Verseboek, Inhoudsopgawe, deur D. J. Opperman

D. J. Opperman, Inhoudsopgawe, deur D. J. Opperman. Nasionale Boekhandel

D. J. Opperman, Inhoudsopgawe, deur D. J. Opperman. Nasionale Boekhandel

Hier het ons die inhoudsopgawe van die bekende Groot Verseboek, wat D. J. Opperman saamgestel het, vir die vriende van Afrikaanse gedigte gelys.

Inhoud: Groot Verseboek, deur D. J. Opperman

Verantwoording
F. W. Reitz (1844-1934)
Klaas Geswind en Syn Perd
Die Steweltjies van Sannie
Die neem van die Kanon Lady Roberts
Pulvermacher
Dopper Joris en Syn Seiltjie
A. Pannevis (1838-1884), C. P. Hoogenhout (1843-1922), D. F. du Toit (1836-1922), S. J. du Toit (1847-1911)
Die Afrikaanse Volkslied
C. P. Hoogenhout (1843-1922)
Ons Toekomstige Volkslied
Vooruitgang
S. J. du Toit (1847-1911)
Hoe die Hollanders die Kaap Ingeneem het
Transvaalse Vryheidslied
J. Lion Cachet (1838-1912)
Die Afrikaanse Taal
Petrus P. D. Rossouw (1844-1896)
Stellaland
Pikkedel
Op Hartebeesfontein
C. W. Joubert (1906 - 1983)
Nuttige Reseppe
Anoniem
Liedjie
Die Bruin Perd
Hier Sit Ek
Myn Bruine Oge
Daar waar die Son
Die Arme Boer
Eugéne N. Marais (1871-1936)
Winternag
Skoppensboer
Waar Tebes in die Stil Woestyn
Die Dans van die Reën
Mabelél
Is daar nog Trane
Diep Rivier
Jan F. E. Celliers (1865-1940)
Die Vlakte
Eensaamheid
Die Brand
Die Kampsuster
Dis Al
Martjie
President Steyn
Jopie Fourie
Kruger
Generaal de Wet
Totius (1877-1953)
Vergewe en Vergeet
Die Oue Wilg
Repos Ailleurs
Die Oue Put
Trekkerswee
O, die Pyn-gedate
Ek wou so Graag 'n Liggie Sien
Die Godsbesluit
Die Wêreld is Ons Woning Nie
Psalm 8
Weer in die Ark
Die Tarentaal
Verborge Eén
Nag op See
Aden
D. F. Malherbe (1881-1969)
Slaap
Verby
Die Rooivlerkspreeu
Jakop Ontong
Padwerkers (1933)
C. Louis Leipoldt (1880-1947)
Oom Gert Vertel
'n  Nuwe  Liedjie  op  'n  Ou Deuntjie
In die Konsentrasiekamp
Die Soutpan
Vrüede-aand
Sekretarisvoël
Die Koperkapel
Van Noot se Laaste Aand
Vaarwel aan Insulinde
Die Beste
'n Handvol Gruis
Op My Ou Ramkietjie
Boggom en Voertsek
Grysblou Bulte
'n Kersnaggebed
Wys my die Plek
Kom Gee vir My Polfyntjie
C. J. Langenhoven (1873-1932)
Die Stem van Suid-Afrika
H. A. Fagan (1889-1963)
Ek het 'n Huisie by die See
A. D. Keet (1888-1972)
Kontras
Verlate
Ek Hou van Blou
Weemoed
Theo Wassenaar(1892-1982)
See-Sonnet
Nag
O Verre Berge
Toon van den Heever (1894-1956)
Wis Uit
Die Lof van Verganklikheid
Beeld van Oom Paul
Ter Gedagtenis van Immelmann
Haelwit Gestapelde Wolke
Berusting
In die Hoëveld
Die Lof van Christolferus
J. R. L. van Bruggen (1895-1948)
Die Beeld van Oom Paul
Aan die Graf van 'n Onbekende
Boerseun in Vlaandere
A. G. Visser (1878-1929)
Lotosland
Die Roos
Die Swart Osse
Toe die Wêreld Nog Jonk was
In die Katkisasie-klas
Oorkruis
'n Teoloog (17de eeu)
'n Predikant (18de eeu)
'n Volksleier (enige eeu)
'n Bekende Gesig
T. J. Haarhoff (1892-1971)
Kersies
Helena
Twee Perde
Abraham Fouche
Die Tafels van Vermenigvuldiging
Muishondblomme
Eitemal (1901–1984)
Die Begrafenis
Drinklied
I. D. du Plessis (1900-1981)
Offerande
Et Praeterea Nihil
Eenling is die Mens Gebore
Rietfontein
As Ek my Vreemde Liefde
Ek Wonder of Jy Soms
Kwatryne
In die Slamse Buurt
Kaalvoet-Klonkie
Katrina
Ballade van die Eensame Seeman
C. M. van den Heever (1902-1957)
Die Konsertina in die Nag
O Koele Water van die Spruit
Voëls in die Skemering
O Verre Wydtes
Die Gevalle Zoeloe-Indoena
Eenmaal
Die Vertrekkende Wildeganse
Afrika
Louis Trichardt se Einde
Die Ewige Kind
Die Gepensioneerde
In Memoriam Patris
N. P. van Wyk Louw (1906-1970)
Grense
My Venster is in Blanke Vlak
Gesprek van die Dooie Siele
In Waansin het Ek Gevra
Lucifer
Aan die Skoonheid
Dostojewski
Jy was 'n Kind
Ecce Homo
Aanraking van die Dood
Die Profeet
Nog in My Laaste Woorde
Abélard
Nietzsche
Gedagtes,  Liedere en Gebede van 'n Soldaat
Vier gebede by Jaargetye in die Boland
O Wye en Droewe Land
Die Koms van Raka
Die Nag
Ballade van die Nagtelike Ure
Ballade van die Bose
Ballade van die Drinker in Sy Kroeg
Die Hond van God
Drie Diere
Seekoevlei
Ons Klein en Silwrige Planeet
Suiwer Wiskunde
Die Beiteltjie
Prometheus
Uit: Klipwerk
Beeld van 'n Jeug: Duif en Perd
Uys Krige (1910-1987)
Tram-ode
Romanza
Die Blinde se Geloof
Die Seemeeu
Lied van die Fascistiese Bomwerpers
Die Soldaat
Hooglied
Verre Blik
Solomon Ignatius Mocke (1912-1990)
Die Vrystaat
Liefde en Dood
Gebede van die Sterwende Soldaat
W. E. G. Louw (1913-1980)
Ek sal Opstaan
Om Boer te wees
Ou-Flenterkatiera
Vaalvalk
Nagreën
Belydenis
Stil Aand
Morelied
Apocalypsis
Teen die Helling
Verlange
Oktober
Maria
Adam
Die Passie van Ons Heer
Kain
Jakob en die Engel
Wie Sing?
Voël
Villa Scacciapensieri
Ballade van die Wêreld se Beloop
Elizabeth Eybers (1915-2007)
Maria
Wes-Transvaal
Portret van 'n Vrou
Busrit in die Aand
Die Moeder
Die Eerste Nag
Die Vrou
Herinnering
Wilgerbome
Grys Middag
Portret
Krisis
Emily Dickinson
Hagar
Circe
Verhaal
Klein Ballade
Slaapwandelende Kind
Sonnet
Amasone
Huiskat
Róntgenfoto
Wespark
D. J. Opperman (1914-1985)
Vakansiebrief
Twee Stede
Gestorwene
Donker Hart
Vincent van Gogh
Nagstorm oor die See
Nagwaak by die Ou Man
Man met Flits
Wildernis
Ballade van die Grysland
Negester en Stedelig
Digter
Almanak
Met Apologie
Uit: Joernaal van Jorik
Sprokie van die Spikkelkoei
Ou Non
Draaikewers
Sproeireën
Uit: Brandaan
Gebed om die Gebeente
Ringdans van die Hamerkoppe
Kersliedjie
Blom van die Baaierd
Paddas
Ernst van Heerden (1916-1997)
Fusillade
Die Hardloper
Late Winterdag
Die Vliegenier
Na die Front
Vraag van die Boogskutter
Die Bokser
Papegaai
Die Gewigopteller
Die Sewe Vrese
Akkedis
Musiek
Bergskilpad
Helikopter
Diepsee-duiker
Sahara
Slak
Vlermuis
S. J. Pretorius (1917-1995)
Stakers
Sonnet - Uit Malvern
By die Graf van 'n ou Griekwa-Skaapwagter
Elia
Gebreklike
Oop Myn .... Kimberley
Afgestorwene
Die Kranksinnige
Drupsteen
Planeet
Pyn
Werktuigkundige
Uit: Grou Mure
G.  A.  Watermeyer  (1917-1972)
Reën in die Voorwinter
Oestyd
Hings
Ballade op die Dronkparty
Ballade van die Bloeddorstige
Jagter
S. V. Petersen (1914–1987)
Bede
Roepende Stemme
Slotsom
Die Loper
Olga Kirsch(1924-1997)
Illusie
Bydie Riviere van Babel
'n Paassang
Die Blokhuis
Bartho Smit (1924-1986)
Kastalia
Dawie Couzyn (1925-2010)
Diagonaalstraat
Sheila Cussons (1922-2004)
1945
Henri Rousseau
Pêrel
Coenraad Frederik Rudolph (1919-????)
Kelnerin
Barnend J. Toerien (1921-2009)
Matrose op Straat
H. W. Truter (1920-1977)
Die Ruiter
J. A. Venter (1922-????)
Sewe-Uur
Hendrik van der Merwe Scholtz (1924-2005)
Elemente
Pastorale
Ina Rousseau (1926-2005)
Eden
Potchefstroom
Tabita
Kwatryne
P. J. Philander (1921-2006)
Lente
Sonsverduistering
Jonas
Haar Uitvaart
Winteraand
Maaltyd
Peter Blum (1925-1990)
Nuus uit die Binneland
Rooinekke op Hermanus
Aftelrympie
Oorlewendes
Uit: Kaapse Sonnette
Ballade van Getroude Bemindes
Uit: Wat die Hart van vol is
Bronnelys

Dit is die inhoudsopgawe van die Groot Verseboek, deur D. J. Opperman.

Titel: Groot Verseboek
Saamgestel deur: D. J. Opperman
Uitgewer: Nasionale Boekhandel
Tweede uitgawe. Kaapstad, Bloemfontein, Johannesburg, Suid-Afrika 1959
Oorsponklike hardeband, 14 x 22 cm, 279 bladsye

Reitz, F. W. und Pulvermacher und Pannevis, A. und Hoogenhout, C. P. und du Toit, D. F. und du Toit, S. J. und Hoogenhout, C. P. und du Toit, S. J. und Cachet, J. Lion und Rossouw, Petrus P. D. und Joubert, C. W. und Marais, Eugéne N. und Celliers, Jan F. E. und Totius und Malherbe, D. F. und Leip im Namibiana-Buchangebot

Leipoldt in Beeld en Woord

Leipoldt in Beeld en Woord

Leipoldt in Beeld en Woord is 'n uitgebreide en veelsydige bydrae tot die Leipoldtfees van 1980.

Gedenkboek C. M. van den Heever 1902-1957

Gedenkboek C. M. van den Heever 1902-1957

Die boek Gedenkboek C. M. van den Heever 1902-1957 is 'n deel van die stel Versamelde Werke van C. M. van den Heever wat nog agt dele meer insluit.

Totius: Versamelde Gedigte

Totius: Versamelde Gedigte

Hierdie moie boek is 'n volledige versameling van Totius (Jakob Daniël du Toit) se gedigte.

Afrikaanse Lyrik: Afrikaans-Deutsch

Afrikaanse Lyrik: Afrikaans-Deutsch

Afrikaanse Lyrik enthält 78 Gedichte aus verschiedenen zeitlichen Epochen, die sowohl in ihrer ursprünglichen Sprache Afrikaans als auch in Deutsch übersetzt abgedruckt sind.