SWA Fabels: Juffrou Tarentaal en ander fabels uit Suidwes-Afrika

SWA Fabels: Juffrou Tarentaal en ander fabels uit Suidwes-Afrika is 'n bekende kinders boek uit Namibia, wat in Afrikaans, Duits en Engels gedruk is.
Voigts, Joachim; Levinson, Olga; Viljoen, Hans
swa-fabels
0-86848-009-6
No longer available
new
€19.95 *

Titel: SWA Fabels
Ondertitel: Juffrou Tarentaal en ander fabels uit Suidwes-Afrika
Skrywer: Joachim Voigts
Vertaaling: Olga Levinson; Hans Viljoen
Uitgewer: Gamsberg Macmillan Publishers
Windhoek, Namibia (1978/1999)
ISBN 0868480096 / ISBN 0-86848-009-6
Hardeband, 28 x 21 cm, 143 bladsye, regdeur kleur illustrasies, Afrikaanse, Duitse en Engelse teks.

Beskrywing:

Toe die kunstenaar Joachim Voigts van 1939 to 1946 met duisende ander Duitse landgenote van Suid-Wes Afrika in Andalusia en Bavianspoort geïnterneer was, het hy vir sy kinders moie rympies uitgedink en kleurvolle illustrasies gewerf, wat in die sewentigerjare deur Gamsberg in Windhoek gepubliseer en, as die boek was baie gewild, dikwels herdruk word. Die teks in 'SWA Fabels: Juffrou Tarentaal en ander fabels uit Suidwes-Afrika' is gehou in Afrikaans, Duits en Engels. Hierdie moie en tydlose boek is ewe geskik vir kinders en volwassenes.

Inhoud: SWA Fabels. Juffrou Tarentaal en ander fabels uit Suidwes-Afrika

Juffrou Tarentaal
Die esel en die sebras
'n Lam se eerste lewensdag
Die kleine mossie
Waarom padda net vier tone aan sy voorpote het
Die leeu se droom