Basterland

'Basterland' is 'n unieke fotobundel oor 'n spesiale bevolkingsgroep in Namibië.
11103a
978-3-941602-94-6
In stock
new
€29.95 *

Titel: Basterland
Fotograf: Julia Runge
Skrywer: Cornelia Limpricht, Fabian Sader
Vertaaling: Megan & Rynault van Wyk; Anthony Brendell
Uitgewer: Julia Runge (250 eksemplare)
ISBN 9783941602946 / ISBN 978-3-941602-94-6
Sagteband, slipcase, 20 x 16 cm, 110 bladsye, regdeur kleur foto's, teks in Afrikaans, Duits en Engels.

Beskrywing:

Julia Runge, 'n jonge Duitse vrou, wat later fotografie in Berlin studeer het, het twee jare saam met die Baster in Sentraal Namibië gewoon en is soos 'n familielid behandel word. Haar artistieke foto's uit die alledaagse lewe van die Baster is in hierdie unieke bundel versamel. Slegs 250 eksemplare is gedruk.