Laaste dans, Drienie

Laaste dans, Drienie is 'n goed beplande, outentieke en good geskryfde, veelvlakkige liefdesverhaal.
Hofmeyr, Steve
26116
978-1-77022-707-1
In stock
new
€15.50 *

Titel: Laaste dans, Drienie
Skrywer: Steve Hofmeyr
Genre: Fiksie
Uitgewer: Random House Struik Zebra Press
Kaapstad, Suid Afrika 2014
ISBN 9781770227071 / ISBN 978-1-77022-707-1
Sagteband, 15 x 22 cm, 256 bladsye

Beskrywing:

[...] Pretoria 2013: Jurgen Bremer was 'n skrale negentien toe hy die koeël aangee wat Smuts se kop oor Kerkplein sou laat bars. Hy was te jonk om die daad ten volle te verstaan en het die bewerasie in sy vingers aan uitputting toegeskryf. Dit was nie die eerste keer dat oom Joop Swart hom sy swaar geweer en ammunisie maak dra het nie. Maar dit was die eerste keer dat hy dit moes dra teen vier vlakke se dun staallere uit en oor die dak van die Capitol-bioskoop aan die weste-like fasade van Kerkplein. Naas 'n jagtog in die Waterberge was dit die hoogste wat hy ooit bo Pretoria kon uittroon. Van hier kon hy die Transvaalse Brouwerye sien, oor die dak van die bakkery in Kerkstraat tot bo in Arcadia waar die laaste wilde leeu in 1858 geskiet is. Toe hy bo kom, wag oom Joop reeds daar. Hy was altyd vroeg. [...] Deon Meyer skryf: “Laaste dans, Drienie is die spannendste verhal wat ek in 20 jaar gelees het. Ek kon dit nie ophou lees nie. Dit het moord, ’n raaisel, twee liefdesverhale wat so mooi is. Dit is ’n veelvlakkige roman.”