In klein maat

In klein maat: uit die dagboek van ’n vrou verskyn in 1955 deur Tafelberg-Uitgewers in Kaapstadt.
07-0336
0-624-00622-0
In stock
used
€19.95 *

Titel: In klein maat
Ondertitel: Uit die dagboek van ’n vrou.
Skrywer: Audrey Blignault
Illustrasies: Katrine Harries
Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers beperk
Eerste uitgawe, tiende druk. Kaapstad, Suid-Afrika 1975
ISBN 0624006220 / ISBN 0-624-00622-0
Oorspronklike hardeband en stofomslag, 14 x 22 cm, 144 bladsye, sommige tekeninge

Toestand:

Toewyding op eerste bladsy, verder in baie toestand.

Beskrywing:

In klein maat, 'n mooi versorgde boekie, gee Audrey Blignault na aanleiding van allerlei aanknopingspunte uit die daelikse doening 'n veertigtal kostelike skets-essays, maar só nou verbonde aan haar persoonlike lewe en eie huislike sfeer dat die essays inderdaad lewensmedaljonnetjies is „uit die dagboek van 'n vrou". Want dit is nie net die klein-huislike gebeure daarin wat deur die lewendige beelding van die „dagboek"-skryfster bekoor nie, maar meer nog haar persoonlikheid wat daardeur geopenbaar word, haar positiewe lewenshouding; haar vermoë om 'n diep vreugde te vind in die klein dingetiies van die lewe, veral soos dit in en om die eie huis vloei.

Inhoud: In klein maat. Uit die dagboek van ’n vrou

Dis nou Trix
Ouma se Kussingslope
Die Inklimgordel
In Pappa se Studeerkamer
Waar Ons Dink en Droom
Die Krakie in die Kruik
Die Ghienie-lagie
Johan sit sy Goedjies reg
Martha se Lappiesmat
Daar Brand Iets!
Die Towervonkie
'n Rankie van Geluk
Die Wyk van die Jaghond
Die Wet van Transvaal
'n Trek vir die Tierlantyntjies
Die Bokkom en die Balie
Die ene Moor
Pa se Skêrtjie
Die Spruitjie en die Stroom
Bedruktheid oor 'n Besem
Die Balsem van 'n Bed
Die Klikkers en die Knypers
Strandbasaar
Die Troetelkwaal
Roesvry
Die Brandende Stad
Die Enigste Skild
Oggend op die Dorp
Die Bedroefde Herder
Hier is die Rus
Vroemórekoffie
Op Waenhuiskrans
Appels in die Herfs
Neus-bewus
My Eerste Erfstuk
Lekker ou Pantoffels
Die Reënspieëltjies
Dis nou van 'n Man
Blaasklappers
As Ma kom Kuier