Die winter kom

Die Winter kom was Kleinjan sy laaste roman.
07-0339
In stock
used
€29.95 *

Titel: Die Winter kom
Skrywer: J. R. L. van Bruggen
Uitgewer: Unie-Boekhandel Bpk.
Pretoria, Suid-Afrika 1950
Oorspronklike hardeband en stofomslag, 13 x 19 cm, 203 bladsye

Toestand:

Stofomslag effens beskadig, verder redelike toestand.
'n Skars boek.

Beskrywing:

Sover bekend is hierdie roman 'Die winter kom' wat kort voor die skrywer se dood voltooi is, J. R. L. van Bruggen sy laaste roman. Op 09. Mei 1948 is dr. Jan Reinder Leonard van Bruggen skielik en onverwags, hy was nog maar vier-en-vyftig jaar, uit hierdie lewe geruk. Oorskou ons sy lewe, dan besef ons dat hy hard en baie gewerk het terwyl dit dag was, dat hy 'n ryk erfenis nagelaat het. Vandag hierdie roman is skaars om te vind.