In oneer

Die Nobel-pryswenner J. M. Coetzee se bekroonde roman Disgrace is nou in Afrikaans onder die titel In oneer beskikbaar.
Coetzee, J. M.
in-oneer
978-1-4152-0079-7
No longer available
new
€23.50 *

Titel: In oneer
Skryver: J. M. Coetzee
Vertaling: Fanie Olivier
Typ: Roman
Imprint: Umuzi
Uitgewer: Randomhouse Struik
Kaapstad, Suid Afrika 2009
ISBN 9781415200797 / ISBN 978-1-4152-0079-7
Sagteband, 15x22 cm, 192 bladsye, Taal: Afrikaans

Beskrywing:

Die Nobel-pryswenner J. M. Coetzee se bekroonde roman Disgrace (1999) is nou in Afrikaans onder die titel In oneer beskikbaar. Die roman is deur die digter Fanie Olivier vertaal. Disgrace, wat in verskeie tale regoor die wêreld uitgegee is, het die Booker-prys in 1999 verower. In oneer vertel die verhaal van professor David Lurie, dosent van romantiese poësie in Kaapstad, middeljarig en twee keer geskei, wat impulsief 'n verhouding met 'n student aanknoop. Die affair versuur en hy word veroordeel en voor 'n kommissie van ondersoek gedaag. Gevolglik bedank hy en trek hy hom terug na die afgeleë kleinhoewe van sy dogter Lucy. Onder haar invloed en die natuurlike ritmes van die plaas wil dit vir 'n rukkie lyk of daar weer harmonie in sy wanstaltige lewe gaan kom. Maar die magsbalans in die land is aan die verskuif. Hy en Lucy word wreed aangeval, en dit bring al die krake in hul verhouding aan die lig.