Afrikaans 100: 'n klein gedenkboek

Afrikaans 100 is 'n klein gedenkboek met skarse foto's uit die tyde van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging.
Bouwer, Alba
07-0341
0-624-00745-6
In stock
used
€19.95 *

Titel: Afrikaans 100
Ondertitel: 'n Klein gedenkboek
Skrywer: Alba Bouwer
Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers Beperk
Eerste uitgawe. Kaapstad, Suid-Afrika 1975
ISBN 0624007456 / ISBN 0-624-00745-6
Oorspronklike hardeband, 15 x 22 cm, 49 bladsye, baie s/w fotos

Toestand:

Goeie tostand. Eks biblioteek eksemplar met gewone stempels en plakkers, potloodmerke op eerste bladsy.

Uit die inleiding:

Vir die Afrikaanse taalfeeste van 1975 is daar 'n hele reeks publikasies aan. Tog het Tafelberg-Uitgewers gevoel dat nog 'n boek nodig is: 'n oorsig van die merkwaardige geskiedenis van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging vir kinders, en dan liefs toegelig met die beste beskikbare foto's. Die uitgewer ag hom besonder gelukkig dat een van ons heel beste skrywers van kinderboeke, Alba Bouwer, ingestem het om die byskrifte te skryf. Daarby ons op reg te dank aan die onvermoeibare prof. P. J. Nienaber en mnr. Ivan Hansen van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum, wat die meeste foto's verskaf het, waarvan etlikes vir die eerste keer in dié boek gepubliseer word. Die Afrikaanse Taalmuseum (Huis Gideon Malherbe) het ook'n paar seldsame foto's tot ons beskikking gestel.

Inhoud: Afrikaans 100. 'n Klein gedenkboek

Die eerste bedding en die disselsaad
Die spit van die Engelse graaf
Eers gepraaten toe geskryf
Die bedding word bewerk
Die eerste Afrikaanse span
Aan die werk, aan die werk!
Die eerste ideaal: 'n Afrikaanse Bybel
Die ou perd kry'n vulletjie by
Begin van die tweede groeityd