Padhaikoes uit Namibië

Padhaikoes uit Namibië en ander gedigte.
van Wyk, Henriëtte
16003
978-99945-72-58-8
sofort lieferbar
neu
19,95 € *

Titel: Padhaikoes uit Namibië en ander gedigte
Skryver: Henriëtte van Wyk
Vertaling: Janie Oosthuysen
Uitgewer: Wordweaver Publishing House
Windhoek, Namibie 2016
ISBN 9789994572588 / ISBN 978-99945-72-58-8
Sagteband, 13 x 21 cm, 78 bladsye

Oor: Padhaikoes uit Namibië

Hierdie bundel, waarin Henriëtte haikoes en gedigte uit haar vorige bundels in 'n nuwe verwerking aan die leser voostel, is geïnspireer deur die Namibiese landskap en mense soos sy hulle in talle reise deur die land ervaar het. Henriëtte neem skerp waar en teken met vaste penstrepe. Sy neem die lesers op 'n woordreis waarin hulle toe-oë die landskap kan ruik, proe en sien. Maar dis ook 'n geestelike reis waarin menige leser saam sal kan delf in diep menswees.