Harry Potter en die Towenaar se Steen

Janie Oosthuysen het die beroemde roman Harry Potter en die Towenaar se Steen in Afrikaans vertaal.
Rowling, J. K.
harry-potter-en-die-towenaar
978-0-7981-4023-2
nicht mehr lieferbar
gebraucht
24,80 € *

Titel: Harry Potter en die Towenaar se Steen
Skrywer: J. K. Rowling
Redakteur: Aldre Lategan
Uitgewer: Human & Rousseau (Pty)
Kaapstad, Suidafrika 2000
ISBN 0798140232 / ISBN 0-7981-4023-2
ISBN 9780798140232 / ISBN 978-0-7981-4023-2
Oorspronklike sagteband, 14 x 20 cm, 195 bladsye, Afrikaans

Toestand:

Goed. Binding stewig en skoon binne.

Beskyrwing: Harry Potter en die Towenaar se Steen

Voldemort en sy handlangers tree uit die skadu's en veroorsaak chaos in Brittanje. Intussen is veiligheidsmaatreels verskerp by Hogwarts, waar Harry in sy sesde jaar is. 'n Ou teksboek wat vermoedelik aan die Halfbloed Prins behoort, stel Harry Potter in staat om uit te blink in Towerdrankies u selfs meer as Hermien. Maar wie is hierdie geheimsinnige Halfbloed Prins?