Mevrou Skaap, die piekniek en die koek

Mevrou Skaap, die Piekniek en die Koek is ’n pragtige kyk-en-soekboek wat kinders ure se vermaak sal verskaf.
Tjong-Khing, Thé
mevrou-skaap
9781869192852
nicht mehr lieferbar
neu
11,50 € *
Boektitel: Mevrou Skaap, die piekniek en die koek
Outeur: Thé Tjong-Khing
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2009
ISBN: 9781869192852
Hardeband, 25x29 cm, 32 bladsye, Illustrasies, Afrikaans

 

Beskrywing:

Meneer en mevrou Hond is trots op hulle twee pragtige koeke. Saam met hulle dierevriende wil hulle ’n lekker piekniek gaan hou. Maar dan gebeur daar iets onverwag. ’n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally.