Koning van Katoren

Koning van Katoren is ’n veelvuldige bekroonde verhaal wat internasionaal suksesvol en beroemd is.
Terlouw, Jan
koning-van-katoren
9781869193614
nicht mehr lieferbar
neu
13,50 € *
Outeur: Jan Terlouw
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2010
ISBN 9781869193614
Sagteband, 14x21 cm, 180 bladsye, fotos, Afrikaans


Beskrywing:

Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land – hulle beweer hulle is op soek na ’n nuwe koning, maar niks gebeur nie. Op ’n dag arriveer ’n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word. Die ministers wil nie hulle lewenstyl prysgee nie en begin sewe onmoontlike take vir Stach om te verrig. Hulle is vas oortuig daarvan dat Stach nie die mas sal opkom nie, maar na die eerste taak is dit baie duidelik dat hy ’n ernstige bedreiging vir hulle inhou.

Weitere Empfehlungen zu Koning van Katoren