Koos Kombuis sy CD Dertien koop

Jy kan bestel die CD Dertien (Koos Kombuis) gemaklik en probleem-vry uit Duitsland na alle bestemmings.

Jy kan bestel die CD Dertien (Koos Kombuis) gemaklik en probleem-vry uit Duitsland na alle bestemmings.

Jy kan bestel die CD Dertien gemaklik en probleem-vry uit Duitsland na alle bestemmings. Die sentiment op die hele CD is beslis vanuit sy hart en hy sing die liedjies baie mooi met oorgawe.

Koos Kombuis  

Dertien nuwe liedjies. Opgeneem in die dertiende jaar van die nuwe millennium. Aanmekaargesit in dertien dae, onder die wakende oog van producer Schalk Joubert en klank-wizard Jürgen von Wechmar. Dertien liedjies wat my teruggebring het tot by die roots van my kinderlike geloof... weliswaar buite die kerk, buite godsdiens, maar daar's dit nou! My eerste (en laaste) geestelike album. Vir gewone mense, ateïste, donkies, vet vroue en sommer alle fat cats! Dankie aan kunstenaar Maríus Lourens, wat die eerste saadjie by my geplant het toe hy my gevra het om iets te skryf vir die opening van sy Paaskunsuitstalling (so ís Op 'n Donkie gebore). Dankie aan 'n onbekende persoon - was dit Simone Gauloises? - uit wie se gedig "Die Here is my Herder" ek een rymwoord geleen het vir "Jy's my GPS". Dankie aan Eckard Potgieter se woestyn-stories en Anton Goosen se song "Forty Years in the Desert" vir die inspirasie agter "Die Profeet". Dankie aan Die Taalgenoot en die Pinotage-vereniging, en baie dankie aan Die Dagbreek Trust vir die ondersteuning en bevordering van Afrikaans. Dankie aan lan, Katrin en Lynn Alleman van Nieu-Bethesda vir die huis in Nieu-Bethesda waar ek byna helfte van die songs op hierdie album geskryf het (en vir die wonderlike artichokes en skaapvleis!). En dankie aan die allerhoogste... dat hy (of sy) ons gehelp het met hierdíe projek.

Die Band in 'Dertien':
Koos Kombuis: Sang & Akoestiese Kitaar
Albert Frost: Elektriese Kitare
Melissa van der Spuy: Klavier, Orrel, Wurlitzer, Melodica, Marimba & Addisionele Perkussie
Schalk Joubert: Baskitaar, Kontrabas, Akoestiese Kitaar & Addisíonele Perkussie
Kevin Gibson: Tromme & Perkussie

Gaskunstenaars:
SarahTheron: "Die Profeet", "VetVrou", "Ouma en Oupa-Blues" & 'Water van die Lewe"
Jak de Priester: "Townships van die Hart"
Sarah Theron, Sima Mashazi, Peter Mitchell, Schalk van der Merwe, Nicole Holm
Sima Mashazi: "Dankie, Madiba"
Peter Mitchell: "Fat Cat Vastrap"

Agtergrondsang:
Melissa van der Spuy, Nicole Holm, Peter Mitchell & Schalk van der Merwe

Die GPS Kamerkoor:
Koos Kombuis, Schalk Joubert, Peter Mitchell, Sarah Theron, Vernon Swart, Jak de Priester, Tikkie op Kitaar (Rick Stander), Schalk van der
Merwe, Atman Prins, Danny Smoke & Altus Müller

Dit is 'n uittreksel van Koos Kombuis sy CD Dertien boekie.

Dertien (CD)
Koos Kombuis et al.
Stellenbosch, Suid Afrika 2013
Audio-CD, duur 50:44 Minuten, 13 songs

Kombuis, Koos im Namibiana-Buchangebot

I-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele

I-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele

In i-Tjieng praat die wysheid jou taal en is jou “GPS vir verdwaalde siele”.

Short drive to freedom: A personal perspective on the Afrikaans rock rebellion

Short drive to freedom: A personal perspective on the Afrikaans rock rebellion

Short drive to freedom is Koos Kombuis's autobiography and his personal perspective on the rock rebellion of Afrikaans language in South Africa.

Die Tyd Van Die Kombi's: Persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie

Die Tyd Van Die Kombi's: Persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie

Die Tyd Van Die Kombi's is Koos Kombuis sy persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie.

Weitere Buchempfehlungen

Blou Kombuis (CD)

Blou Kombuis (CD)

Blou Kombuis ist eine Lifeaufnahme mit dem afrikaansen Liedermacher Koos Kombuis und dem E-Gitarristen Albert Frost.

Blameer dit op Apartheid (CD) Koos Kombuis

Blameer dit op Apartheid (CD) Koos Kombuis

Die CD Blameer dit op Apartheid erschien zeitgleich mit der CD Madiba Bay. Koos Kombuis spielte diese 1997 mit der Band 'Die Warmblankes' ein.

Bloedrivier (CD)

Bloedrivier (CD)

Die Aufnahmen für die regierungskritische CD Bloedrivier nahm Koos Kombuis 2008 mit zahlreichen südafrikanischen Gastmusikern auf.

Dertien (CD) Koos Kombuis

Dertien (CD) Koos Kombuis

Mit der CD Dertien, Tiefe, subtilem Witz und Harmonie überraschte Koos Kombuis seine Fans und Kritiker.

Madiba Bay (CD Koos Kombuis)

Madiba Bay (CD Koos Kombuis)

Koos Kombuis widmete die 1997 erschienene CD 'Madiba Bay' dem scheidenden Präsidenten Südafrikas, Nelson Mandela.