Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika, Inhoudsopgawe

Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika, Inhoudsopgawe.

Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika, Inhoudsopgawe.

Die volgende oorsicht is die inhoudsopgawe van die bekende boek deur Dr. Heinrich Vedder, Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika, wat hy in 1937 geskryf het.

Heinrich Vedder  

In hierdie boek word vertel van baie dinge wat in die wêreldgeskiedenis van ondergeskikte belang is, maar wat van waarde is vir diegene wat Suidwes-Afrika ken en lief het. Laasgenoemdes behoort die boek te lees, want daar is baie dinge in hierdie boek opgeteken waarvan selfs die-gene wat 'n rol in die geskiedenis van sonnige Suidwes-Afrika gespeel het of nog speel, min weet; dinge waar oor hulle nêrens anders iets kan lees nie, omdat hierdie geskiedenis van die ou Suidwes grotendeels gebaseer is op aantekenings, briewe,- berigte, dagboeke en mondelinge mededelings van ou inwoners, blankes sowel as gekleurdes.

Inhoudsopgawe van Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika, van Heinrich Vedder.

Eerste Deel: Namaland. Hereroland. Amboland

I. Ontdekking en Navovsing
1. Die ontdekking van die Seekus
2. Nasporing van die Kus. Die „Grundel", 1670
3. Die „Bode", 1677
4. Die „Meermin', 1793.
5. Jakobus Coetsé, 1760, Hendrik Hop, 1761
6. H. J. Wikar, 1778-1779
7. Gordon, Levaillant, Willem van Reenen en Pieter Brand.
8. S. van Reenen en Pieter Pienaar, 1793
II. Land en Mense
1. Die Land
2. Die Herero
3. Die Nama
4. Die Bergdama
5. Die Ambostamme
6. Die Boesmans
III. Rondswevwings en Woonplekke
1. Die Oerbewoners
2. Die Boesmans
3. Die Bergdama
4. Die Hottentotte en Saan
5. Die Herero
6. Die Ambostamme

Tweede Deel: Namaland teen Hereroland

I. Opmars en Stryd. (1800-1840)
1. Die opmars van die Nama
Die Uitbreiding van die ou stamme
'n Nuwe Namastam
Immigrasie van Oorlamstamme
2. Die Opmars van die Herero
In Hereroland
In Namaland
3. Stryd. Jonker Afrikaner
Die Korana
Games en Jonker
Jonker en die Herero
4. Sending en Skole
Warmbad, Heirachabis, en Grootfontein-Suid
Bethanië
5. Stelselmatige Navorsing van die Land
Sendelinge en Reisigers as Navorsers
Die Tog van J. E. Alexander
Nasporing van die Seekus
6. Baanbrekerswerk en Hindernisse op Kultuurgebied
Die Begin van die Kultuur
Hindernisse op die weg van Kultuur
II. Die Dae van die Windhoekse Dwingelandy
1. Jonker se Tienjarige Tirannie
Die Toestand omstreeks 1840
Die Vrede van Kersdag, 1842
Die Aanwas van die Afrikanerstam
Jonker se Toekomsplanne
Jonker en Oasib
Jonker skend die Vrede
Gevolge van die Vredebreuk
Oorlog met Kahitjene
Die Bloedbad van Okahandja (23.8.1850)
Na die Bloedbad
2. Sending en Skool. (Die Geskiedenis van Plekke en Stamme)
Die Sendinggenootskappe en hul Sendelinge
Die Werk in Gemeente en Skool
3. Vorderinge en Moeilikhede op Kultuurgebied
Vaste Woonplekke vir Swerwers
Aanleg van Paaie
Die Poswese
Organisasie van Stamme
Handelaars en die Handel
Vooruitgang op ander Gebied
Kultuurhindernisse
4. Meer Kennis van die Land word opgedoen
Uitbreiding van die Aardrykskundige Kennis
Tale en Literatuur van die Land
III. Oorheersing van uit Okahandja. (1850-1863)
1. Die Tydperk van Verval (1850-60)
Die Galton-Vrede van Windhoek
Die Broederstryd van die Herero
Jonker weer op die Oorlogspad
Die Nama bly
Oasib teen Jonker
Die Vrede van Hoachanas
Jonker en die Ambo-stamme
Blankes en Nama (Andersson 1860-1861)
Dood van Jonker en Tjamuaha
Die End van die Jonkertydperk
2. Sending en Skool. (Die Geskiedenis van Plekke en Stamme.)
Bethanië
Berseba
Rehoboth
Hoachanas
Wesley Vale en Gobabis
Scheppmannsdorf (Rooibank)
Sending onder die Herero
3. Kulturele Ontwikkeling en Kultuurhindernisse
Koper in Namaland
Kopermyne in die Noorde
Handel en Verkeer
Pos en Vervoer
Tuinaanleg en Dambou
Swerwers word Nedersetters
Longsiekte
Lys van Blankes in S.W.A. (1840-62)
4. Die Kennis van die Land neem toe
Amboland. Galton en Andersson, 1851
Die Ooste. Galton en Andersson, 1851
Van Walvisbaai na Ngami. Andersson, 1853
Van Ngami na Walvisbaai. J. Chapman, 1855
Professor Wahlberg, 1856
Amboland. Hahn, Rath en Green. 1857
Die Okavango. Ch. J. Andersson, 1859-60
Die Wesí*Oos^weg. Th. Baines en Chapman, 1861
Minder belangrike Navorsings en Vooruitgang
Bestudering van die Landtale
5. Kennis van die Kus neem toe
Die Mond van die Oranje
Angra Pequena (Lüderitzbucht)
Sandwich-hawe
Walvisbaai
Die Mond van die Swakop
Kruiskaap
Die Mond van die Kunene

Derde Deel: Hereroland teen Namaland

I. Die Vryheidsoorlog van die Herero en die Oorlams-oorlog.
1. Die Vryheidsoorlog van die Herero
Herero-leiers
Nama-leiers
Na Tjamuaha se Dood
Op Otjímbingwe
Die Slag van Otjimbingwe (15. Junie, 1863)
Na die Slag van Otjimbingwe
Die uitbreek van Pokkies
Die Andersson-Veldslag (22.6.1864)
Rehoboth se Ondergang (25.6.1864)
Opstand van die Herero in Gobabis
Die Aanval op Otjimbingwe (3.9.1865)
Die Aanval op Otjimbingwe en die Plundering van die Baai (Desember 1867)
Die laaste Gebeurtenisse van die Vryheidsoorlog
2. Die Witbooi of Oorlamsoorlog
Die Witboois
Eerste Aanval op Gibeon (3.12. 1864)
Tweede Aanval op Gibeon (17.7.1865)
Derde Aanval op Gibeon (25.9.1866)
Die Oorlamsvrede van Gibeon (19.12. 1867)
3. Die Vredesinmenging van die Kaapse Regering
Die Petiesies
Kommissaris Piers in Bethanië (9.10. 1868)
Briewe van die Kaapse Regering aan die Hoofmanne
4. Die Vrede van Okahandja (23.9.1870)
H. Hahn as Vredestigter
J. G. Krönlein as Vredestigter
Knoeierye van Moses Witbooi
Knoeierye van Jan Jonker (28. 5.1870)
Die „Werklike Vrede" (23. Sept. 1870)
5. Sending en Skole (1863-70). Standplase
Die ou Stasies
Nuwe Stasies
Bestaande en Verlate Stasies
6. Kultuurwerk en Kultuurvordering
Die Nama-Nomade
Die Mbanderu- en Herero-Nomade
Die Basters as Nomade
Kolonisasie, Handel en Nywerheid
'n Inrigting vir Hoër Onderwys (Augustineum, 1866)
Namaí en Hereroletterkunde
Lys van Blankes
7. Verdere Ontdekkingsreise
Die Kunene. Green 1865
Die Ambostamme. H. Hahn, 1866
II. Die Tienjarige Vrede (1870-1880)
1. Die Indeling van Stamme en Volkskatting
Namaland
Hereroland
2. Die Politieke Toestand (1870-80)
Maharero en die Herero
Maharero en Jan Jonker
Maharero, Jan Jonker en die Basters
Die Oorlams van Gobabis
3. Die Trekboere
'n Algemene Oorsig
Die Sonderlinge Van Zyl-geval
4. Die Kaapse Regering en Suidwes-Afrika
Inleiding
W. Coates Palgrave as Buitengewone Kommissaris
W. C. Palgrave en die Herero
W. C. Palgrave en die Nama
Die Eerste Maatreëls van die Kaapse Regering
Die Siviele Kommissaris en die Herero
Die Siviele Kommissaris en die Nama
Die Derde Sending van W. C. Palgrave
5. Sending en Skole (Geskiedenis van Plekke)
Ou Nama-Stasies
Ou Herero-Stasies
Herstelde Stasies
Nuwe Stasies
Die Ambo-Sending
6. Vooruitgang op Navorsings- en Kulturele Gebied
Kennis van die Land neem toe
Vordering op Kulturele Gebied
Lys van Blankes (1870-80)
III. Die tienjarige Oorlog (1880-90)
1. Die Grensstryd aan die Swakop
Oorsake van die Oorlog
Die Bloedbad van Gurumanas
Die Bloednag van Okahandja (23.8.1880)
Hendrik Witbooi se Eerste Openbaring
Einde van die Windhoekse Periode (25.8.1880)
Die Eerste Gevegte
Bewegings van die Suidelike Groep
Bewegings van die Oostelike Groep
Bewegings van die Westelike Groep (Swartbooís)
Dr. H. Hahn se Sending
J. G. Kronlein se Sending
Maharero se Grensreëling
2. Die Oorlog van Hendrik Witbooi
Hendrik Witbooi se Jeug
Hendrik Witbooi en sy Vader Moses
Die Dag op Onguheva (24 Junie, 1884)
Die „Jaar van die Leuen" (1885)
Hendrik se „Derde Trap"
Hendrik se Guerilla-Oorlog teen die Herero
Hendrik se Guerilla-Oorlog teen die Nama
3. Die Laaste Jare van die Voorgeskiedenis van Suidwes-Afrika
Moses Witbooi se Dood (22 Februarie, 1888)
Paul Visser se Dood (12 Julie, 1888)
Jan Jonker se Dood (10 Augustus, 1889)
Maharero se Dood (7 Oktober, 1890)
Bibliografie
Bladwyser
Kaarte

Dit is die inhoudsopgawe van die boek: Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika, van Heinrich Vedder.

Titel: Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika
Subtitel: Gebeurtenisse in Suidwes tot aan die dood van Maharero in 1890
Skrywer: Heinrich Vedder
Uitgewer: John Meinert
Eerste Uitgawe, Windhoek, Suidwes-Afrika 1979
ISBN 0628014619
Oorspronklike hardeband, 16x25 cm, 751 bladsye, sommige fotos, 5 gevoude kaarte

Vedder, Heinrich im Namibiana-Buchangebot

South West Africa in early times

South West Africa in early times

South West Africa in Early Times: Being the story of South West Africa up to the date of Maharero's death in 1890.

Am Lagerfeuer der Andern. Von Land und Leuten in Südwestafrika

Am Lagerfeuer der Andern. Von Land und Leuten in Südwestafrika

Ein seltener Klassiker: Am Lagerfeuer der Andern. Von Land und Leuten in Südwestafrika und was man von Menschen und Dingen sonst noch am Lagerfeuer zu erzählen pflegt.

Am Lagerfeuer. Geschichten aus Busch und Werft, von Pad und Landschaft, Menschen und Schicksalen in Südwestafrika

Am Lagerfeuer. Geschichten aus Busch und Werft, von Pad und Landschaft, Menschen und Schicksalen in Südwestafrika

'Am Lagerfeuer' ist ein Südwestafrika-Klassiker: Geschichten aus Busch und Werft, von Pad und Landschaft, Menschen und Schicksalen.

South West Africa in Early Times

South West Africa in Early Times

South West Africa in Early Times being the story of South West Africa up to the date of Maharero's death in 1890.

Afrikanischer Heimatkalender 1932

Afrikanischer Heimatkalender 1932

Dies ist die dritte Ausgabe Afrikanischer Heimatkalender aus dem Jahr 1932.

Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika

Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika

Die bekende boek von Heinrich Vedder, Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika, vertel oor die gebeurtenisse in Suidwes tot aan die dood van Maharero in 1890.

Das alte Südwestafrika

Das alte Südwestafrika

Lange Zeit war Heinrich Vedders Werk Das alte Südwestafrika: Südwestafrikas Geschichte bis zum Tode Mahareros 1890, ein Standardwerk der Geschichte der ehemaligen deutschen Kolonie.

Die Bergdama

Die Bergdama

Diese völkerkundiche Monographie über die Bergdama im Südwestafrika der 1920er Jahre gilt als ein Klassiker der Ethnografie Afrikas.

Wahres Christentum. Sechs Reden von Dr. Heinrich Vedder in Okahandja, Südwestafrika

Wahres Christentum. Sechs Reden von Dr. Heinrich Vedder in Okahandja, Südwestafrika

Dieses seltene Büchlein enthält sechs Reden von Heinrich Vedder, die er in Okahandja, Südwestafrika zum Thema Wahres Christentum gehalten hat.

Afrikanischer Heimatkalender 1981

Afrikanischer Heimatkalender 1981

Dies ist der 51. Jahrgang Afrikanischer Heimatkalender für das Jahr 1981.

Einführung in die Geschichte Südwestafrikas von Heinrich Vedder

Einführung in die Geschichte Südwestafrikas von Heinrich Vedder

Dies ist eine Neuauflage von: Einführung in die Geschichte Südwestafrikas von Heinrich Vedder.

Geschichten am Lagerfeuer

Geschichten am Lagerfeuer

Stimmungsvolle Geschichten am Lagerfeuer über Land und Leute, Sitten und Gebräuchen, Pflanzen und Tieren im alten Südwestafrika.