Die Geskiedenis van Boerekos: inhoudsopgawe, van H. W. Claassens

Die Geskiedenis van Boerekos: inhoudsopgawe, van H. W. Claassens.

Die Geskiedenis van Boerekos: inhoudsopgawe, van H. W. Claassens.

Waar kom tradisionele Boerekos-geregte soos smoorsnoek, melktert, boontjiebredie, bobotie met geelrys en rosyne, pampoenkoekies en koeksisters vandaan? Watter rol het koskulture uit Europa, Asië en Afrika in die geskiedenis en ontstaan van 'n eiesoortige kostradisie aan die Kaap gespeel?

H. W. Claassens  

In hierdie boek van H. W. Claassens - die eerste omvattende wetenskaplike studie oor Boerekos - word baie mistastings oor dié onderwerp weerlê. Die algemene persepsie is byvoorbeeld dat die slawe van die Ooste eintlik die kuns om met speserye te kook na die Kaap gebring het. Anders as wat algemeen aanvaar word, word in hierdie boek bevind dat die invloed van die Oosterse slawe op die Kaapse koskultuur betreklik beperk is. Boerekos het sy aanloop in 'n eeue oue Europese koskultuur gehad. Die voedingsbron van hierdie kookkultuur was die Perse, Romeine en Arabiere. Aan die Kaap het hierdie koskultuur mettertyd sy eie stempel gekry terwyl sekere geregte mettertyd heeltemal verdwyn of haas onbekend geword het. Die herkoms van die belangrikste geregte wat in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap berei is, word hier op boeiende wyse ondersoek. Teen 1725 het die Kaapse kookkultuur reeds sy beslag gekry. Hieruit het wat vandag as Boerekos beskou word, ontwikkel.

Inhoudsopgawe van Geskiedenis van Boerekos:

Voorwoord
Afkortings
Inleiding

1. Die Europese historiese agtergrond voor 1652
Die Persiese, Romeinse en Arabiese kookkulture
Die rol van die speseryhandel

2. Die vestiging van die koskultuur 1652-1707
Van Riebeeck vestig en verversingspos en nuwe koskultuur 1652-1662
Vleisgebrek te midde van oorvloed
Vis asgrootste proteïenbron
Vreemde groente en vrugte aan die Kaap
Die Koikoin se veldkos
Die eerstegesaaide grane
Suiwelprodukte
Pryse aan die Kaap
Eetgerei
Onthaal en spyskaarte
Die eerste Europese kokke aan die Kaap
Slawe-invloed op diegebruïk van speserye
Feesvierine
Die tafelgebed
Van Riebeeck se nalatenskap
Van verversingspos tot kolonie 1662-1707
Die koms van die Hugenote en ander immigrante uit Europa
Die Europese jaarmarkte herleefin die Kaapse kermisse
Willem Adriaan van der Stel

3. Die Kaapse gemeenskap 1707-1806
Die amptenare
Die burgers
Die landbouers
Die veeboere
Verskille en ooreenkomste
Die Kaapse smulpape
Sosiale bewustheid

4. Die bereiding van sop, seekos en eiers
Die Hollandse kookkultuur
Die Franse kookkultuur
Sop
Die voorbereiding van seekos
Die bereiding van eiers

5. Die voorbereiding van vleis
Afval
Harslag
Kerrievleis
Frikkadelie
Gestopte vleis
Geroosterde en pangebraaide vleis
Hutspotte en bredies
Spiten potbraai
Pasteie
Konyne, pluimvee en wild
Vleisjellie
Wors
Die bewaring van vleis
Die verwerking van vet in seep en kerse

6. Souse en die gebruik van groente, vrugte, kruie en speserye
Souse
Slaai
Die gaarmaak en bediening van groente en vrugte
Die bewaring van groente en vrugte
Die gebruik van speserye en kruie

7. Graanprodukte en nageregte
Meelspyse
Nageregte
Koeke, terte, poffertjies en beskuitjies
Brood en beskuit

8. Dranke
Koeldrank
Bier
Wyn en brandewyn
Tee, koffie en kakao

9. Die invloed van mense uit die Ooste op die koskultuur 1652-1806
Die Oosterse slawe
Die slawe segetalle en herkoms
Die vol van taal in die uitoefening van invloed
Die koskulture van Oosterse slawe in hulle lande van herkoms
Die slawe se leejwyse aan die Kaap teenoor die in hulle lande van herkoms
Die invloed van Oosterse slawe ten opsigte van spesifiekegeregte
Asiatiese politieke gevangenes en ander hoogeplaaste Oosterlinge
Die ontstaan van die Mogolkultuur en sy invloed op Boerekos
Die Chinese se bydrae tot die koskultuur
Boerekos se Oosterse name
Slot
Endnote
Bronne
Register


Uittreksel:

Dit is 'n inhoudsopgawe van die boek: Die Geskiedenis van Boerekos, van H. W. Claassens.

Titel: Die Geskiedenis van Boerekos
Skrywer: H. W. Claassens
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2006
ISBN 9781869191061
Hardeband, 15x23 cm, 513 bladsye, sommige illustrasies, Afrikaans

Claassens, H. W. im Namibiana-Buchangebot

Die Geskiedenis van Boerekos

Die Geskiedenis van Boerekos

Die Geskiedenis van Boerekos handel oor die die koskultuur van die Europeërs in Suid-Afrika.

Weitere Buchempfehlungen

Traditional South African Cooking

Traditional South African Cooking

The art of South African traditional cuisine is a unique blend of the culinary art of many different cultures.

Make Your Own Biltong and Droëwors

Make Your Own Biltong and Droëwors

A great guide on how to make biltong, droëwors, sausages, and cured and smoked meats like Namibians and South Africans do.