Uit die Veldapteek

Uit die Veldapteek bestaan uit ’n omvattende versameling veldgeneesmiddels wat in Suid-Afrika voorkom.
Rood, Betsie
22023_
9781869192747
No longer available
new
€19.95 *

Outeur: Betsie Rood
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2008
ISBN: 9781869192747
Hardeband, 17x26 cm, 138 bladsye, Illustrasies, Afrikaans


Beskrywing:

Hierdie publikasie bestaan uit ’n omvattende versameling veldgeneesmiddels wat in Suid-Afrika voorkom.

Vir elke plantspesie verskaf Betsie Rood die botaniese naam, volksname, beskrywing van die plant, sowel as verskeie rate vir die gebruik daarvan.

Hierdie boek is ’n kultuurskat, nie net omdat dit eeue se veldwysheid, kure en wenke weergee nie, maar ook omdat dit die verskeie kulture in Suid-Afrika se verskillende gebruike vir dieselfde plante saamvat.