Rehoboth: Waar my Hart is

Rehoboth: Waar My Hart is, is 'n bundel stories waar die skrywer you neem op paaie vol nostalgie en heimwee.
16017
978-99945-79-96-9
In stock
new
€23.95 *

Titel: Rehoboth
Subtitel: Waar my Hart is
Skrywer: Clarice Gille-Theys
Genre: Biografie
Uitgewer: Clarice Gille-Theys
Vineta, Swakopmund. Namibia, 2015
ISBN 9789994579969 / ISBN 978-99945-79-96-9
Sagteband, 15 x 21 cm, 184 bladsye

Oor: Waar my Hart is

Rehoboth: Waar My Hart is, is 'n bundel vol stories oor haar kinderjare waar sy die leser uitnooi om saam met haar op dié paaie te stap. Die boek is op 'n manier ook 'n auto-biografie en sy hoop om die leser te laat met 'n glimlag, 'n traan en ook 'n bietjie stof tot nadenke. Clarice woon steeds in Swakopmund maar is baie seker dat sy haar eendag weer in Rehoboth sal vestig. Sy smag na die warmte van die binneland, die veiligheid en die samehorigheid wat kleiner dorpies bied en hoop om ook nog Én bydrae te maak ten opsigte van die sosiale opheffing van haar geliefde geboorte dorpie. Rehoboth: Waar My Hart is haar debuut-boek maar sy is ook alreeds besig met haar tweede boek, Basterpoeding vir die Siel, 'n bundel daaglikse inspirerende stukkies.