Idees Vol Vrees Volume 3

Idees Vol Vrees Volume 3 is die allerbeste strokiesprente! Dat dit in Afrikaans is, is 'n ekstra bonus.
Galloway, Kobus
26223
978-1-77022-591-6
In stock
new
€19.95 *

Titel: Idees Vol Vrees, Volume 3
Skryver: Kobus Galloway
Genre: Humor, komiese
Uitgewer: Random House Struik (Zebra Press)
Kaapstad, Suid-Afrika 2013
ISBN 9781770225916 / ISBN 978-1-77022-591-6
Sagteband, 24 x 18 cm, 153 bladsye, regdeur strokiesprente

Beskrywing:

Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prjkkel. Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners.

Recommendations for Idees Vol Vrees Volume 3