Gedigte van A. D. Keet

Hierdie boekie met gedigte van A. D. Keet het die eerste keer in 1919 verskyn.
Keet, A. D.
gedigte-a-d-keet
No longer available
used
€19.95 *

Titel: Gedigte van A. D. Keet
Skrywer: A. D. Keet
Genre: Poesie
Uitgewer: Swets & Zeitlinger
6de druk. Amsterdam (1919/1940)
Oorspronklike hardeband, 14 x 20 cm, 91 bladsye

Toestand:

Ex biblioteek eksemplar, goed gebind, skoon wit bladsye, rugstrook is effens los.

Uit die voorwoord:

Dit is vir ons 'n genoeë om so gou die twede druk van die gedigte van A. D. Keet in die wêreld te bring. Verblydend, omdat die snelle opkoop van die eerste oplae, nie alleen in Suidafrika nie, maar vir 'n belangrike deel ook in Holland plaas gevind het. Die werkie van Keet is in Holland deur aanmoedigende en simpatieke kritiek begroet in verskillende tydskrifte en dagblaaie, veral uit die pen van Querido. Op grond hiervan kan ons die hoop uitspreek, dat die Afrikaanse literatuur gaandeweg net so sy weg naar die harte van die hollandse lesers sal vind, as die vlaamse literatuur gedoen het.

Inhoud: Gedigte van A. D. Keet

Aan die Vierkleur; Aan my Moedertaal; Aan 'n Fatalis; Adoratio; Allerliefste; Amsterdam; As Saans; Awendmymerin; Bekoorlik Kind; Besluit; By die Vrouemonument; Die Advokaat — en sy Kiesers; Die arme Digter; Die Lied van die Koringboer; Die twee Boodskappers; Die volste Vryheid; Digter is hy; Dingaansdag (1914); Ek haat die felle Daglig; Ek hou van blou; Gelykenis; Gistraand; Groot-Suidafrika; Heimwee; Hoop; In die Stilte van my Kamer; Jeug; Kinderlied; Klaas Vakie; Kom, Afrikaners!; Kontras; Liefde; Maar een Suid-Afrika; Muskiete-jag; My Liefste; 'n Lied van die See; 'n Roepstem; n Sanger; Net maar gesien; Op 'n Koppie; Orgideë; President Steyn; Pretoria; Probleem; Rook; Sing uit jou Lied; Slagvaardig; Sneeu; Sonnedaal; Stille Skepper; Suidafrika se Helde; Troos; Uit pure Pret; Verlange; Verlate; Voortrekkerslied; Vryheid; Waarom juis ek, O Heer?; Was 'n jonge Digter; Winter; Wyding.