Die swerfjahre van Poppie Nongena

Hierdie verhaal 'Die swerfjahre van Poppie Nongena' is gebaseer op die feite wat Elsa Joubert ingewin het oor die lewe van Poppie Rachel Nongena.
Joubert, Elsa
07-0255
0-624-01198-4
No longer available
used
€17.00 *

Titel: Die swerfjahre van Poppie Nongena
Skrywer: Elsa Joubert
Uitgewer: Tafelberg
Kaapstad, Suid-Afrika 1979
ISBN 0624011984 / ISBN 0-624-01198-4
Oorspronklike hardeband en stofomslag, 14x22 cm, 276 bladsye

Toestand:

Goed. Lae tekens van gebruik.

Beskywing:

Hierdie verhaal is gebaseer op die feite wat ek ingewin het oor die lewe van Poppie Rachel Nongena, nee Matati. Dit is 'n ware verhaal, maar om verstaanbare redes is die name van die persone verander. Die boek probeer nie 'n geheelbeeld gee van die politieke en sosiale gebeure van die afgelope veertig jaar wat betref die plattelandse, stedelike en hervestigde swartmense nie. Dit probeer alleen om een gesin se belewenis van dié tydperk so getrou dit vir my moontlik was, te beskryf. Niks word dus bygevoeg wat nie deur Poppie of haar gesinslede self beleef is nie.