Valsrivier

Valsrivier is 'n Skerp, kragtige nuwe Suid-Afrikaanse roman wat die rouste seer sonder sentimentaliteit pak.
26166
978-1-4152-0746-8
sofort lieferbar
neu
14,80 € *

Titel: Valsrivier
Skrywer: Dominique Botha
Genre: Autobiografiese fiksie
Uitgewer: Random House Struik Umuzi
Kapstad, Suid-Afrika 2014
ISBN 9781415207468 / ISBN 978-1-4152-0746-8
Sagteband, 15 x 22 cm, 208 bladsye

Beskrywing:

Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word ’n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet. Dominique Botha se roerende debuutroman is ’n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.

Auszug aus diesem Buch: