Springe zum Hauptinhalt »

Seiten durchsuchen

0 Artikel, 0,00 €
zum Warenkorb »

Your Shopping cart is empty.

 

Toepa-toepa towery

Toepa-toepa towery

Toepa-toepa towery is ’n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies.
Spies, J.F.; Grobler, Piet
26901

sofort lieferbar

9,95 €
inkl. 7% MwSt., zzgl. Versandkosten

Weitere Empfehlungen zu Toepa-toepa towery

Kootjie Totjie

Kootjie Totjie

12,50 €
inkl. 7% MwSt., zzgl. Versandkosten
Die Bootjie

Die Bootjie

9,95 €
inkl. 7% MwSt., zzgl. Versandkosten
Heleen en die heks met hoofpyn

Heleen en die heks met hoofpyn

11,00 €
inkl. 7% MwSt., zzgl. Versandkosten
Mit den wilden Tieren per Du

Mit den wilden Tieren per Du

14,80 €
inkl. 7% MwSt., zzgl. Versandkosten
Outeur: J.F. Spies
Illustrasies: Piet Grobler
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2003
ISBN: 9781869190323
Sagteband, 21x27 cm, 43 bladsye, Illustrasies, Afrikaans

 

Beskrywing:

’n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasies – elke vers en illustrasie ’n kunswerk in eie reg.

Spies se liefdevolle inlewing in die kinderwêreld spreek van fyn aanvoeling vir die balans tussen erns, respek vir kinder kosbaarhede en humor:

Toepa-toepa, towerheks!
Jaag haar met die BMX!
Keer haar by die kruispad voor
want sy wil my teddie toor.
Neem net daar haar besem af,
sê sy moet maar padlangs draf.
Dalk word sy ’n goeie fee
wat vir ons presentjies gee.