Springe zum Hauptinhalt »

Seiten durchsuchen

0 Artikel, 0,00 €
zum Warenkorb »

Your Shopping cart is empty.

 

Soek die koek!

Soek die koek!

Soek die koek! is ’n pragtige kyk-en-soekboek wat kinders ure se vermaak sal verskaf.
Tjong-Khing, Thé
26905

sofort lieferbar

11,50 €
inkl. 7% MwSt., zzgl. Versandkosten
Boektitel: Soek die koek!
Outeur: Thé Tjong-Khing
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2009
ISBN: 9781869192845
Hardeband, 25x29 cm, 32 bladsye, Illustrasies, Afrikaans

 

Beskrywing:

Meneer en mevrou Hond se koek word gesteel. En daar gebeur nog baie meer. Hoekom huil Kind Konyn? Waar is die elfde eendjie? Sien jy vir Vos en Haas? ’n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally.