Papegaaislaai

Die vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock 'n' roll.
26139
978-1-4152-0714-7
sofort lieferbar
neu
17,80 € *

Titel: Papegaaislaai
Skrywer: Theunis Engelbrecht
Genre: Fiksie
Uitgewer: Random House Struik
Imprint: Umuzi
Kaapstad, Suid-Afrika 2014
ISBN 9781415207147 / ISBN 978-1-4152-0714-7
Sagteband, 13 x 22 cm, 256 bladsye

Beskrywing:

Malletjie en Rocks sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerk soos op Cheaters te doen, lyk na 'n blink idee. Wanneer dié twee helde begin soek na 'n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn, dans die poppe behoorlik. Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle 'n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryf oop. Dan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember 2012. Daar is nog net ses dae oor. Gaan Malletjie en Rocky oorleef in 'n wêreld wat mal geraak het? Die vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock 'n' roll.

Auszug aus diesem Buch: