Lekker dae

Lekker dae: Suid-Afrikaanse kortverhale en allerlei sketse uit die veertigerjare.
07-0321
sofort lieferbar
gebraucht
24,80 € *

Titel: Lekker dae
Ondertitel: Kortverhale en allerlei sketse
Skrywer: Jan Sauer van Pletzen
Uitgewer: Unie-Volkspers Beperk
Ttveede, verbeterde druk. Kaapstad, Port Elizabeth, Suid-Afrika 1946
Oorspronklike hardeband, 14 x 21 cm, 206 bladsye

Toestand:

Net billike toestand. Omslag en binne gevlek. Vergeling as gevolg van ouderdom, potlood aantekeninge.
Skars.

Beskrywing:

Lekker dae is 'n versameling van Suid-Afrikaanse kortverhale en sketse. Lekker om te lees, is die boek ongelukkig skaars en vandag die skrywer Jan Sauer van Pletzen is grootliks vergeet.

Inhoud van Lekker Dae:

Spoorsny in die Drakensberge
In die skaduwee van 'n rots
In die greep van die Kalahari
Annatjie verander van plan
Die geveg by die drif
Ou Piet die kluisenaar
Leeujag volgens plan
Die gesteelde portret
Vergelding
Met 'n lied van blydskap
Nommer 444
Die stem uit die ruimte
Die groot grys rot
Die verandering van Arabeila
Die graf op Kinlochleven
Grietjie se nederlaag
Die swart lint VT
Throgmortonstraat
Een aand in Augustusmaard
Joddelman
Grootbaas: Swart Wolf van die lug
Brolloks en Bittergal
Sannie se troudag
Na vyf-en-dertig jaar

Auszug aus diesem Buch: