Kos uit die veldkombuis

Kos uit die veldkombuis bestaan uit ’n omvattende versameling kleurfoto’s, beskrywings en resepte van eetbare plante wat in Suid-Afrika voorkom.
Rood, Betsie
22029
9781869192556
sofort lieferbar
neu
19,95 € *

Outeur: Betsie Rood
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2008
ISBN: 9781869192556
Hardeband, 17x26 cm, 160 bladsye, illustrasies, Afrikaans


Beskrywing:

Hierdie publikasie bestaan uit ’n omvattende versameling kleurfoto’s, beskrywings en resepte met as bestandeel plante wat eetbaar is en/of eetbare vrugte dra en inheems in Suid-Afrika voorkom.

Resepte vir wildepruimjellie en kalbas-visbredie sal dalk jou mond laat water, maar die boek is ook ’n kultuurhistoriese rekord van ’n leefwyse van eenvoud wat al so te sê uitgesterf het.