Kolom: veertig opstelle

Die veertigtal opstelle in Kolom het oorspronklik as hoofartikels in Die Burger in die jare 1957 tot 1963 verskyn.
07-0326
sofort lieferbar
gebraucht
24,80 € *

Titel: Kolom
Ondertitel: veertig opstelle
Skrywer: W. E. G. Louw
Uitgewer: Tafelberg uitgewers
Kaapstad, Suid-Afrika, 1964
Oorspronklike hardband, 12 x 21, 128 bladsye

Toestand:

Goed. Toewyding in ink voor in boek.
Skars.

Beskrywing:

Die veertigtal opstelle in hierdie bundel het oorspronklik Saterdagoggende as hoofartikels in Die Burger in die jare 1957-1963 verskyn, vandaar kom die titel. Kenmerkend van hierdie opstelle is egter daardie besadigdheid en geryptheid van toon, oordeel en segging. Die stukke getuig van wye kennis, deurdrenktheid in die eie en die vreemde, bowenal van liefde vir en besorgdheid oor wat Afrikaans is.

Inhoud van Kolom: veertig opstelle

'n Geestelike gemeenskap
Altaarkleed of voetevel?
Op soek na standaarde
Wat baat dit die mens?
Skoenmaker, hou jou by jou lees!
Harde waarhede
Gees van 'n stad
Blomme met spykers
Tikmasjien of veerpen?
Waar is die dae?
Verbruikers onbeperk
Regskapenheid
Familieportrette
Rookkringe
Herinneringe aan vure
'n Klapper op karakter
'n Verstandige leespatroon
'n Kwessie van smaak?
Nut van die snoeiskêr
Knolle vir sitroene?
Heelwat onnodige stof?
Wat hy ons geleer het
Ons Boere-adel
Ons seremonieel
Soeteweide-kaas?
Geen lief de gaan verlore
'n Kwessie van standaarde
Hoe sal ons staande bly?
Wat bind ons?
Dit is ons erns
Die Oop Gesprek
Inderdaad hoop te put!
Meneer die Redakteur
Gevolge van 'n vete
'n Swaar las
Watter gesig wys ons?
Kennis van mekaar
By die dood van kinders
Ons werk bly staan
Wat laat die wind verander?