Kaap Kruis

Kaap Kruis is 'n publikasie van die Historiese Monumentekommissie van Suidwes-Afrika.
05-0319
sofort lieferbar
gebraucht
25,00 € *
Titel: Kaap Kruis
Skryver: D. W. Krynauw
Publikasies van die Historiese Monumentekommissie van Suidwes-Afrika, No. 4
Uitgewer: Historiese Monumentekommissie van S.W.A.
Windhoek, Suidwes-Afrika 1969
Original sagteband, 15x24 cm, 60 bladsye, baie fotos en illustrasies


Toestand:

Goed, lae tekens van gebruik, intern skoon en vars.
'N skaars boek.


Beskryving:

Opgedra aan die nagedagtenis van: Die Portugese ontdekkingsreisigers en in besonder die nagedagtenis van Diogo Gáo en sy manne wat Kaap Kruis in 1486 kom ontdek het; Die manne van die Damaraland Guano-Gesellschaft wat onder moeilike omstandighede pionierswerk op Kaap Kruis gedoen het: Walter „Mackie" Matthews, Harold Carew Elers, George Elers en August Hasselund; Hermann Offen wat Kaap Kruis weer opgebou het. Ons vra nie vir verskoning vir die tweede gedeelte van hierdie werkie nie.

Die verhaal van die kruis was interessant maar so ook die onbekende verhaal van die omgewing waarin die oorspronklike kruis en later die replika opgerig was. Aan Kurt Kleyenstuber en Johan van Es 'n spesiale woord van dank vir die goeie werk wat hul voort sit en vir hul hulp en bystand ten alle tye. 'n Woord van dank ook aan my vriend Dr. Willem de Kock vir sy reusewerk: Portugese Ontdekkers om die Kaap, waarvan ons ruimskoots gebruik gemaak het veral t.o.v. Cáo se reis en die inskripsies op die kruis.

Hoofstuk 1: Die Kruis
Hoofstuk 2: Ghwano en Robbe

Auszug aus diesem Buch: