Es befinden sich keine Artikel im Warenkorb
Weitere Empfehlungen zu Die voorgeskiedenis von Suidwes-Afrika
Im Schülerheim zu Windhuk. Abenteuer in Busch und Steppe
Carl Hugo Hahn. Diaries 1837-1860 Volume 5, Register and Ind...
Zoo Park: A History. Documentation of the former Zoo Park (1...
Namibia in the 1860's as seen and painted by Thomas Baines
Subtitel: Gebeurtenisse in Suidwes tot aan die dood van Maharero in 1890
Skrywer: Heinrich Vedder
Uitgewer: John Meinert
Eerste Uitgawe, Windhoek, Suidwes-Afrika 1979
ISBN 0628014619
Oorspronklike hardeband, 16x25 cm, 751 bladsye, sommige fotos, 5 gevoude kaarte
Toestand:
Goed. Geringe tekens van gebruik en ouderdom tan, intern skoon.
'N skaars boek.
Inhoud:
In hierdie boek word vertel van baie dinge wat in die wêreldgeskiedenis van ondergeskikte belang is, maar wat van waarde is vir diegene wat Suidwes-Afrika ken en lief het. Laasgenoemdes behoort die boek te lees, want daar is baie dinge in hierdie boek opgeteken waarvan selfs die-gene wat 'n rol in die geskiedenis van sonnige Suidwes-Afrika gespeel het of nog speel, min weet; dinge waar oor hulle nêrens anders iets kan lees nie, omdat hierdie geskiedenis van die ou Suidwes grotendeels gebaseer is op aantekenings, briewe,- berigte, dagboeke en mondelinge mededelings van ou inwoners, blankes sowel as gekleurdes. In opdrag von Sy Edele die Administrateur van Suidwes-Afrika. dr. D.G. Conradie, vry uit die Duits vertaal deur H. Rooseboom.
Auszug aus diesem Buch:

