Die lenige liefde

Die lenige liefde, ’n bloemlesing uit al De Coninck se werke, sal weereens die leser betower.
De Coninck, Herman
26029
9781869193027
sofort lieferbar
neu
12,50 € *
Outeur: Herman de Coninck
Vertaler: Daniel Hugo
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, 2009
ISBN: 9781869193027
Sagteband, 14x21 cm, 132 bladsye, Afrikaans


Beskrywing:

Herman de Coninck het die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse leser se verbeelding aangegryp met Liefde, Miskien (vertaal deur Daniel Hugo) in 1998.

Die lenige liefde, ’n bloemlesing uit al De Coninck se werke, sal weereens die leser betower. Meer toeganklike poësie kom ’n mens nie aldag teë nie. Die werk van De Coninck spreek van innoverende beeldspraak waarvan die gebrek aan pretensie die leser aan sy strot gryp en maak lees, luister en onthou.

Die liefde, natuur en digterskap is die oorwegende tema’s van die bundel en elk word vanuit ’n legio perspektiewe bekyk. Daniel Hugo slaag daarin om die unieke karakter van De Coninck se werk te behou.