Die Bootjie

Die avontuurlustige bootjie trotseer verskeie gevare op die see.
Docherty, Thomas
26908
978-1-86919-214-3
nicht mehr lieferbar
gebraucht
9,95 € *

Titel: Die Bootjie
Skrywer: Thomas Docherty
Uitgewer: Protea Boekhuis
Pretoria, Suid-Afrika 2009
ISBN 9781869192143 / ISBN 978-1-86919-214-3
Hardeband, 21 x 21 cm, 33 bladsye, illustrasies, Afrikaans

Beskrywing:

Die avontuurlustige bootjie trotseer verskeie gevare op die see. Hy seil deur storms, oor branders, verby seemonsters en om bedrieglike rotse op soek na sy maats. Daar word heerlik gespeel met sy maats en tot aan die einde van die aarde geseil. Bekoorlike kleurillustrasies vul elke bladsy. Dié publikasie het reeds met groot sukses in Spaans en Engels verskyn in Spanje en Engeland en is ook op die kortlys vir die Kate Greenaway Medal.