Die Alibi Klub

Die Alibi Klub is 'n unieke roman oor 'n tydperk in die lewe van 'n groep individue, 'n woonbuurt en 'n stad wat onherroeplik verander het.
van Schalkwyk, Jaco
26210
978-1-4152-0700-0
sofort lieferbar
neu
19,95 € *

Titel: Die alibi klub
Skryver: Jaco Van Schalkwyk
Genre: Roman
Uitgewer: Random House Struik; Umuzi
Kapstad, Suid-Afrika 2014
ISBN 9781415207000 / ISBN 978-1-4152-0700-0
Hardeband, stofomslag, 14 x 21 cm, 192 bladsye

Beskrywing:

Jaco van Schalkwyk is in 1979 gebore en ontvang ’n Baccalaureusgraad in Skone Kunste aan die Pratt Institute in Brooklyn, New York, waar hy die redakteur van The Prattler was en die Pratt Circle Award for Academic Achievement in 2003 ontvang. In 2008 keer hy terug na Suid-Afrika. Van Schalkwyk is ’n kunstenaar. Sy werk, beskikbaar deur Gallery AOP in Johannesburg, verskyn in private en korporatiewe versamelings in Suid-Afrika, die Verenigde State en Europa. Sy aangrypende roman 'Die alibi klub' is 'n unieke dokument oor 'n tydperk in die lewe van 'n groep individue, 'n woonbuurt en 'n stad wat onherroeplik verander het.

Auszug aus diesem Buch: