Bloedvreemd

Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n brein beskadig kind.
Coetzer, Juliana
26027
978-1-86842-692-8
sofort lieferbar
neu
17,80 € *

Titel: Bloedvreemd
Skrywer: Juliana Coetzer
Uitgewer: Jonathan Ball Publishers SA
Kaapstad-Johannesburg, Suid Afrika 2015
ISBN 9781868426928 / ISBN 978-1-86842-692-8
Sagteband, 15 x 23 cm, 240 bladsye

Beskrywing:

Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n brein beskadig kind wat nou 'in 'n ander vorm leef'. Juliana Coetzer skroom nie om te wys wat in die binnekamers van haar huis gebeur nie en laat die leser beurtelings saam met haar huil én lag.

Weitere Empfehlungen zu Bloedvreemd